Private company

Kleinfontein Spaar en Krediet

Kleinfontein Spaar en Krediet is a South African cooperative bank, founded in 2010.1

Kleinfontein Spaar en Krediet (KSK), wat as KSK Koöperatiewe Bank Beperk geregistreer is, is 'n koöperatiewe bank in Kleinfontein. Dit het in 2004 tot stand gekom om inwoners van Kleinfontein in staat te stel om lenings aan te gaan om huise in Kleinfontein te bou, aangesien ander banke nie lenings vir hierdie doeleindes toestaan nie. Dit is met ingang 1 Oktober 2020 as koöperatiewe bank geregistreer, die jongste van die land se koöperatiewe banke. Met 686 lede en deposito's van R67,6 miljoen aan die einde van die 2023/24-boekjaar was KSK ná Orania Spaar en Krediet die tweede grootste van die vyf koöperatiewe banke in Suid-Afrika.2 From the af Wikipedia, CC BY-SA 4.0

Last updated Oct 21, 2026.

Overview

2010Founded1

Timeline

  1. 2010Founded Founded1

Sources

The numbers on this page point here. Each one links to the record it came from.

  1. 1
  2. 2