Private company

Oranje-Vrijstaat Gouwerment-Spoorwegen

Oranje-Vrijstaat Gouwerment-Spoorwegen is a railway operator in the Orange Free State founded in 1897.1 It ceased to exist in 1900.1

Die Oranje Vrijstaatsche Gouvernementsspoorwegen (OVGS) is op 1 Januarie 1897 gestig toe die Oranje-Vrijstaat Goewernment die spoorlyne binne hul gebied vanaf die Kaapkolonieregering gekoop het. Die spoorlyn is oorspronklik deur die Kaapse Regeringspoorweë (Cape Government Railways of CGR) gebou en bedryf om die Kaapse hawens met die Witwatersrandse goudvelde te verbind. Al het die Vrystaat 'n militêre ooreenkoms met die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) gesluit, was daar nogtans 'n tariefstryd tussen die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy (NZASM) aan die een kant en die OVGS en die CGR aan die ander kant en later ook teen die Natalse Regeringspoorweë (Natal Government Railways of NGR).2 From the af Wikipedia, CC BY-SA 4.0

Last updated Oct 21, 2026.

Overview

1897Founded1

Acquisitions

  1. Succeeded by Imperial Military Railways1

Timeline

  1. 1900Dissolved Dissolved1
  2. 1897Founded Founded1

Sources

The numbers on this page point here. Each one links to the record it came from.

  1. 1
  2. 2