Private company

Pretoria-Pietersburg Railway

Pretoria-Pietersburg Railway is a private Southern Africa railway company (1897-1899).1

Die Pretoria-Pietersburgspoorlyn is tussen in 1897 en 1899 van Pretoria na Pietersburg (deesdae Polokwane) deur die Pretoria Pietersburg Spoorweg Maatschappij met Britse kapitaal gebou. Vyf maande nadat die spoorweg voltooi is, breek die Tweede Vryheidsoorlog uit en die ZAR-regering lê beslag op die spoorweg. Na die oorlog kom dit onder die beheer van die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë.2 From the af Wikipedia, CC BY-SA 4.0

Last updated Oct 21, 2026.

Overview

Acquisitions

  1. Succeeded by Imperial Military Railways1

Sources

The numbers on this page point here. Each one links to the record it came from.

  1. 1
  2. 2